@Nature Luxury Self Catering Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

@Nature Luxury Self Catering Cottages is in die De Kaap-vallei geleë wat 12 km vanaf Nelspruit se middestad is. Die perseel word deur bosveld, voëllewe en wild omring.

Die verblyf by @Nature Luxury Self Catering Cottages bestaan uit 5 luukse selfsorg-eenhede wat ideaal is vir paartjies of gesinne. Elke eenheid het 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n sitarea met 'n TV en 'n braai-area (patio) met n lieflike uitsig.

Die voëllewe is volop en is oral in die reservaat te siene. Daar is verskeie wildspesies op die perseel, soos waterbokke, blouwildebeeste ens.

Doendinge sluit draf of stap op die gemerkte staproetes tussen die inheemse bome in die bos in, of jy kan net ontspan en die rus en vrede geniet. Daar is 'n swembad met 'n panoramiese-uitsig. Ontbyt is op aanvraag beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na @Nature Luxury Self Catering Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 050 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false