Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature on your Doorstep

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekwil-weg 21, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Nature on your Doorstep is 'n selfsorg-woonstel vir 4 in Hoekwil, Wildernis met pragtige uitsigte oor die vallei en 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die woonstel is op 'n erf van 3 hektaar en is langs die hoofhuis met sy eie ingang, privaat tuin en braai-area. Die dubbelverdiepingwoonstel beskik oor 2 slaapkamers met lieflike uitsigte, 'n badkamer, kombuis en 'n sitkamer.

Die eerste verdieping het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en die sitkamer. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die hoofslaapkamer, badkamer, kombuis en eetarea is op die grondverdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort met warm water. Linne en badhanddoeke word voorsien en gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet.

Gaste kan in die privaat tuin ontspan en van die braaigeriewe gebruik maak. Onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Nature on your Doorstep is stap afstand vanaf plaaslike restaurante en 'n kwekery en dit is 10 km vanaf Wildernis met verskeie winkels, restaurante, visvang- en swemplekke. Hoekwil bied verskeie wandel-, voetslaan-, velddraf- en fietsryroetes. Gaste kan die Big Tree op die Woodville-voetslaanroete ook besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Nature on your Doorstep sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Nature on your Doorstep
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Hoekwil-weg 21, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nature on your Doorstep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoekwil-weg 21, Hoekwil, Wilderness, 6538, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf6c132541fc4ab4469a5414330432e4cd5396192d375636308796419742287fe43058f07b26c4e2826fce5bbcd9866f77af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 21 Hoekwil Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.971480534956 22.6145123161