Natures Rest - Lapa Oudtshoorn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Natures Rest - Lapa Oudtshoorn is enige bergfietsryer en natuurliefhebber se droombestemming. Die verblyf is op 'n plaas, halfpad tussen George en Oudtshoorn geleë en bied 'n egte Klein-Karoo-ervaring op die Tuinroete in die Eden-distrik.

Daar is ook verskeie eenhede, waaronder kampeer- en karavaanstaanplekke op die plaas. Gaste in die Karoo- en Protea-kamers het toegang tot die lapa met 2 aparte en suite-slaapkamers en 'n gemeenskaplike oopplan-kombuis en -sitarea met 'n kaggel vir die koue Karoo-aande.

Die plaas is gerieflik geleë, tussen Oudtshoorn, George, Uniondale, die Swartberge, Montagu en vele meer. Ons is dus die ideale basis vanwaar jy die omgewing kan verken. Daar is verskeie bergfiets-grondpaadjies rondom die plaas wat jy kan verken, sowel as korter staproetes en fietsroetes. Dis 'n paradys vir voëlkykers aangesien die stil omgewing verskeie voëlspesies lok.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Natures Rest - Lapa Oudtshoorn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za