Nature's Valley Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nature's Valley Cottage bied verblyf in die rustige hartjie van die Tuinroete in die pragtige Nature's Valley-omgewing. Die selfsorgverblyf-eenhede word omring deur die woud en see van die Tsitsikamma Nasionale Park en gaste kan lekker na aan die natuur leef in hierdie stil woudagtige area.

Gaste het die opsie om een of albei eenhede op 'n slag te huur. Die groter eenheid is die houthuis wat slaapplek bied vir 6 gaste. Die klein woudkothuisie het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en word slegs verhuur saam met die houthuis.

Die eenhede is na aan die strand en strandmeer en gaste kan lekker sonbaai, voetslaan na hartelus, ontspan onder die bome en saans om die vuur kuier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Nederlands

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nature's Valley Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R360 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za