LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Natures Way | LekkeSlaap
+85

Natures Way

8 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Eksklusiewe Kampeerterrein
Tariewe is op ’n kampeer-basis en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Natures Way Plaaskothuis
Selfsorg
Bush Pig Kothuis
Selfsorg
Bushbuck Kothuis
Selfsorg
Natures Way Plaashuis
Selfsorg
Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 2 jaar bly gratis, maar moet hul eie beddegoed bring. Kinders tussen 2 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Tee, koffie, suiker en vars plaasmelk word by aankoms voorsien.
Ontbyt kan gereël word teen 'n addisionele koste vanaf die restaurant op die perseel, Farm Stall and Bakery.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

6 maande voor die inklokdatum: 100% van die deposito is terugbetaalbaar.
3 tot 6 maande voor die inklokdatum: 50% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 3 maande voor die inklokdatum: 0% van die deposito is terugbetaalbaar.
Minder as 6 weke voor die inklokdatum: 0% van die besprekingsfooi is terugbetaalbaar.

Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Erfdeel 2 van The Crags Plaas, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANEFYEzJPWUvL5zdcIbSAlcC6cou8LKRJRIz4Ty6dEg3Lgz85xo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R300  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 Off the R102 Portion 2 of Farm The Crags 6602 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.944557091605 23.510888982803
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!