Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Selfsorg.
Huisreëls
- Die instansie kan 4 volwassenes en 1 kind akkommodeer.
- Ekstra skoonmaakdienste kan indien vooraf gereël teen 'n ekstra koste verskaf word.
- Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie, maar wel op die balkon.
- Geen harde musiek, oormatige geraas of steuring word na 22:00 toegelaat nie.
- Gaste word versoek om die Jacuzzi nie langer as 4 ure aangeskakel te hou nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Bakke Street, Nautica 403, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang