LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica 505 | LekkeSlaap
+24

Nautica 505

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nautica 505 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die kusdorpie, De Bakke, naby Mosselbaai. Die woonstelkompleks is naby die strand en bied pragtige uitsigte oor die see.

Dié eenheid is op die vyfde verdieping geleë en is smaakvol versier. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het slegs 'n stort. In die sitkamer is daar ekstra slaapplek op 'n dubbelslaapbank vir 2 volwassenes.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die woonstel het lugversorging en 'n TV met DStv (Premium). Daar is ook 'n balkon met braaigeriewe en 'n sitarea.

Die woonstelkompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek vir 1 voertuig.

Slaapplek

’n Bespreking by Nautica 505 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Nautica 505
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 505 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad04442e3e636356987f616cc6a7d933c8a46ae25553b201f84d4c795ce327554d63809f63b1e8846598e635da75a28a105e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 1 Bakke Street De Bakke 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.171726170787 22.122702974205
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!