Die Bakke Akkommodasie by Nautica 602 | LekkeSlaap
+14
+14

Nautica 602

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 100 R825 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkeweg 1, Nautica 602, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nautica 602 is 'n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste in Die Bakke. Die woonstel bied 'n pragtige see-uitsig.

Die woonstel is in 'n kompleks en word via 'n hysbak bereik. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea met lugversorging en 'n TV met DStv ontspan.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die see. Gaste is welkom om op die balkon te rook. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, sekuriteit en parkeerplek in die skadu. Skoonmaakdienste is nie gedurende die verblyf beskikbaar nie.

Mosselbaai bied verskeie doendinge, soos visvang, branderplankry, 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, valskermspring en sandplankry. Gaste kan ook die Garden Route Casino, die Kaap St. Blaise-vuurtoring en die Bartolomeus Dias Skeepvaartmuseum in die area besoek, en gaan inkopies doen by die Langeberg Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Nautica 602 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Nautica 602
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Bakkeweg 1, Nautica 602, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 602 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Die Bakke Wes-Kaap
was R1 100
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R1 100
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkeweg 1, Nautica 602, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALXQ6MYmesAERM4YpMLPKZlTODAFVdXZPpSGsDbOHgc1GtSBu9P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R825  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Bakke Road Nautica 602 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.171411051372 22.122992652779
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za