Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 602

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Filipe and Bernadette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir Nautica 602
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Cobus J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar moet kyk na beter instandhouding van die eenheid.

Vuil rooster. 2 x tafels baie wiebelrig, een binne en een buite. Beddegoed was vuil. Buite stoel gebreek. Hoofslaapkamer se ruit gekraak. Gee geen privaatheid as jy die badkamer wil gebruik of stort nie. Geen deure vir die badkamer nie. Lugversorger maak nie koud nie. Lugversorger was baie vuil binne. Ketel geroes. Vrieskas binne gemis. Probleme gehad om die sleutel te kry; daar word gesê dis by die sekuriteit, maar dit was nie, dit was in 'n slotkas by die deur en ek het geen kommunikasie van die eienaar gekry om die kode te kry nie. Daar is WiFi, maar geen wagwoord om op die WiFi in te teken nie. Eienaar kom nie terug na jou as jy bel nie. Van die blindings is gebreek. Eienaar moet regtig kyk na die instandhouding van die eenheid. Geen papbakkies nie. Geen plek om kos te bere nie, behalwe die yskas. Geen waaier of lugversorger in die slaapkamer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 602 se terugvoer

It's unfortunate that your experience was not up to the high standards we usually provide to all our other guests, and we apologise for that. I always appreciate it when guests advise me of any items that are dirty or damaged so that I can attend to it immediately, either by replacing it or ensuring that the contracted cleaners pay attention to our unit. I am available 24/7 and if you had contacted me, I would have been able to advise where you could collect the keys and also assisted you with the WiFi that is active all the time and any other concerns that you may have encountered.

Nautica 602
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana H
Gesin met tieners

Gesellig, pragtige uitsig, goed gelee.

Woonstel het 'n pragtige uitsig en is goed toegerus. Die enigste probleem is die parallelle parkering. Ek het 'n groot voertuig en met twee Ford Ranger bakkies wat aan weerskante parkeer, was dit 'n probleem. Veral as die een Ford Ranger nog 'n motorfiets ook op die parkering parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne R

Awesome.

Wonderful, pleasant, awesome. Clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mel G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel G
Saam met vriende

Comfortable.

It was great - we were in Mossel Bay for the Ironman triathlon and Nautica 602 was conveniently situated. It was also very comfortable and had everything that we needed. Just one thing - the room that looks onto the passage - perhaps a different blind for that window could be considered as the passage light was very bright!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en goed toegeruste woonstel.

Ons is net baie teleurgesteld oor die toestand van die woonstel met ons aankoms. Baie stowwerig - was nie skoongemaak met ons aankoms nie - vrou moes self die ergste stof skoonmaak. Buitelig was ook buite werking wat braai baie moeilik gemaak het in die aand. Verder het ons goeie diens van die kontakpersoon gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa H
Gesin met tieners

Perfection.

Stunning views, close to the Town centre. Neat and tidy. 100% will stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 602 se terugvoer

Dear Malissa

Thank you for staying at our holiday apartment, Nautica 602. We are pleased that you and the family enjoyed your stay.
You are most welcome to join us again

Regards
Filipe & Bernadette

Nautica 602
Isabel C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel C
Gesin met tieners

Kos vir die siel.

Ongelooflike uitsig oor die see is net wat 'n mens se siel nodig gehad het na 'n gejaagde 1ste kwartaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 602 se terugvoer

Dear Isabel

We are glad that you enjoyed your stay at Nautica 602 and we look forward to welcoming you and your family back at any time.

Regards
Filipe & Bernadette

Nautica 602
Hennie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Gesin met klein kinders

Puik.

Mooi uitsig. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 602 se terugvoer

Good Day Hennie

Thank you for the review that you have posted.
We are glad that you enjoyed the apartment and the view, making it a memorable experience. You are most welcome to join us again and we look forward to seeing you and your family.

Regards
Filipe & Bernadette

Nautica 602
Alta M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker daar gebly. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Die see-uitsig is asemrowend van die woonstel af. Het dit baie geniet om daar te bly. Sal enige een aanbeveel om daar te bly. Baie dankie vir die lekker kuier daar. Jammer daar was nou nie WiFi nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudee B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudee B
Gesin met klein kinders

Heerlike wegbreektyd saam die familie oor Desember.

Ons het 'n heerlike tyd by Nautica 602 gehad. Die uitsig vanaf die balkon is baie mooi. Die woonstel is netjies en afgerond met kwaliteit-meubels en breekware. Met ons aankoms het ons aanvanklik gesukkel om in te boek. Telefoonnommers wat beskikbaar gestel is het aanhoudend gelui. Die bestuur by die woonstelle het ook nie kon help nie. Na 45 min se gesukkel het ons uiteindelik self 'n plan kon maak om in te boek. Ongelukkig was daar verskeie aande tot na 12:00 harde musiek gespeel en lawaai gemaak. Parkering is ook ongelukkig tot een voertuig beperk wat onredelik is aangesien besoekerparkerings oop staan. Kompleks bestuur was aanvanklik nie tegemoetkomend nie. Tog was dit 'n kosbare tyd saam met familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloise D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eloise D
Gesin met tieners

Gemaklik & gerieflik, alles wat jy nodig het.

Sensoriese see belewenis, hoor, ruik & sien. Naby alles om almal tevrede te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jani V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V
Gesin met klein kinders

Dis 'n fantastiese uitsig en ons het baie lekker gebly, ons sal beslis weer gaan.

Dis 'n ruim woonstel met n pragtige uitsig, al die nodige geriewe om jou verblyf gemaklik te maak. Ons sal beslis weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nathaniel P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathaniel P
Gesin met tieners

Stunning location with an amazing view of the bay.

The owner, Filipe, was very accommodating and helpful. Wish we had more time to spend on that patio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Plek was baie gerieflik, pragtige uitsig met geen tekortkominge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry V
Gesin met tieners

Pragtige woonstel met 'n fantastiese uitsig.

Ons het baie lekker gebly. Woonstel is pragtig en die uitsig is fantasties. Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J
Gesin met tieners

Baie mooi uitsig. Woonstel is netjies en gerieflik.

Die ligging is sodanig dat 'n mens moet ry na plekke. Om te stap is nie moontlik nie. Kan nie 'n houtvuur opsteek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 602 se terugvoer

Baie dankie.
Hoop om jul weer te sien.
Groete Nautica 602

Nautica 602
Michele D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D
Gesin met tieners

Dit was 'n wonderlike wegbreek.

Dit was 'n wonderlike wegbreek. Sal Nautica 602 definitief weer in die toekoms oorweeg. Nautica 602 was so mooi en netjies en die ligging was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 602 se terugvoer

Ek is baie bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom by Nautica. Julle is gaste na ons hart. Alles so mooi en netjies gelos, baie dankie.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete
Nautica 602

Nautica 602
Elzaan B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan B
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld! Lekker gekuier!

Ons het heerlik gebly! Baie mooi uitsig! Ons het alles gehad wat ons nodig het. En die eienaars was besonders vriendelik en gaaf! Het ook my hart op Mosselbaai verloor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 602 se terugvoer

Baie dankie bly jul het dit geniet. Sien uit om jul binnekort weer te sien.
Hartlike groete

Nautica 602
Lelanie J - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lelanie J
Enkelreisiger

Baie netjies, lekker atmosfeer, vreeslike mooi uitsig.

Ek beveel hierdie verblyf aan vir enige iemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 602 se terugvoer

Baie dankie, Lelanie. Ons is bly om te sien julle het dit geniet.

Julle is altyd welkom.

Groete
Nautica 602

Nautica 602
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 280
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkeweg 1, Nautica 602, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf543c6e81043d97921bd6e0a9cfbeaa611a2e95392c0a7d5ae0ac8d6532b9ad4b9bc300427dfaf44e06b08b08238de54f393?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 1 Bakke Road Nautica 602 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.171411051372 22.122992652779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem