Nautica 608
Opsomming van Resensie
Carien V - Apr 2022
Gemiddeld
Baie netjies! Baie goed geleë! Sal vir seker wees daar bly!
Bevan C - Feb 2022
Gemiddeld
Baie lekker plek om te bly. Naby die see en ander kuier plekke.
Colin L - Jan 2022
Gemiddeld
Fantasties.
Nautica 608 se terugvoer
Baie dankie vir die sterk gradering. Dit is net n groot pleasier om julle tyd in Pragtige Mossel Baai so aangenaam as moontlik te maak vir julle.
Henry Nel N - Nov 2021
Gemiddeld
Ons het ons tydjie geniet.
Gerida G - Okt 2021
Gemiddeld
Baie lekker, gerieflik, eenheid is goed toegerus.
Nautica 608 se terugvoer
Baie dankie Gerida.
Ek gaan in November die Wi-Fi opkoppel.
Wil ook graag die kombuis toerusting opvul. Is daar iets wat ek kan by sit in die kombuis.
Laat weet gerus.
Vriendelike Groete
Elmarie
Anwar J - Apr 2021
Gemiddeld
Excellent.
Gayree G - Mrt 2021
Gemiddeld
Flat was lovely, but basic necessities lacked.
Johann M - Feb 2020
Gemiddeld
Goed toegeruste eenheid met lieflike uitsig oor Mosselbaai en see.
Moederick M - Mei 2019
Gemiddeld
Not friendly staff. Not organised
Mari S - Feb 2019
Gemiddeld
Netjiese eenheid, volledig toegerus.
Trudie B - Feb 2019
Gemiddeld
Het verblyf geniet. Plek goed toegerus.
Samantha L - Apr 2018
Gemiddeld
Baie lekker, gerieflik en skoon.
Nautica 608 se terugvoer
Baie dankie Choppie
Ek is bly julle het lekker gebly.
Julle is enige tyd welkom.
Dit was n plesier om julle as gaste te ontvang.
Vriendelike groete
Elmarie Viljoen
Isabella V - Mrt 2018
Gemiddeld
Alles en meer wat ons nodig gehad het!
Lees meerDean C - Feb 2018
Gemiddeld
This is a stunning place and we enjoyed our stay.
Nautica 608 se terugvoer
Dean
Thank you for your Stunning review. Thank you for the immaculate way you leave the apartment every time you visit.
You will always be welcome!
Kind Regards
Elmarie Viljoen
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walvisstraat 1, Nautica 608, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom