LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica 708 Seaview Luxury Apartment | LekkeSlaap
+24

Nautica 708 Seaview Luxury Apartment

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 708, Mosselbaai , 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 365 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 708 Seaview Luxury Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamersuite op die boonste verdieping van 'n hoë gebou in Mosselbaai, oorkant die strand. Gaste kan 'n lieflike see-uitsig vanaf die balkon geniet.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort, en een dag se handdoeke en toiletware word voorsien. Gaste moet hulle eie handdoeke en toiletware saambring.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis, -sitkamer, en 'n -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv-kanale en gratis Netflix. WiFi is ook beskikbaar. Dit is ook moontlik om videos vanaf slimfoon-toeps op die TV te kyk via die chromecast Mi-toestel. Daar is draagbare braaigeriewe op die balkon en gaste is meer as welkom om die gemeenskaplike swembad in die veilige kompleks te gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Nautica 708 Seaview Luxury Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Russies
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Nautica 708 Seaview Luxury Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bakkestraat 1, Nautica 708, Mosselbaai , 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 708 Seaview Luxury Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 365
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 365
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 708, Mosselbaai , 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8IVincl7Xk4YMVvn6NqHH0Mwr8USi0P5nqXWvTRuPsaMZxMatl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 365  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 Bakke Street Nautica 708 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.171737280854 22.122689517791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!