LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica 708 Seaview Luxury Apartment | LekkeSlaap
+24

Nautica 708 Seaview Luxury Apartment

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Nautica 708 Seaview Luxury Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hugo V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hugo V
Besigheidsreis

Netjies en goed geleë.

Warm water was 'n issue toe ons opstaan die oggend. Temperatuur is te laag gestel op geyser. Verder 'n baie lekker plek om oor te bly. Baie mooi uitsigte en die Chrome Cast werk baie goed.

Nautica 708 Seaview Luxury Apartment's terugvoer

We value your feedback and note your preference for a higher geyser temperature setting. Thank you for taking the time to unwind at our place and enjoy the view, Chromecast with uncapped internet and other facilities. Looking forward to seeing you again.

Nautica 708 Seaview Luxury Apartment
Delis H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Woonstel wat absoluut alle geriewe besit.

Ek kan hierdie luukse eenheid sonder voorbehoud aanbeveel. Die kombuis veral is mooi modern met alle huishoudelike toestelle in vlekvrye staal. Die persoonlike kontak met die eienaar was ook baie gerusstellend omdat ons op hoogte van alle reëlings gebly het.

Daniel D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was perfect from beginning to end.

Good value for money and great location.

Charl S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl S
Gesin met klein kinders

Lovely stay with stunning views.

The accommodation was ideal for our stay, well located with views over the ocean. Everything was thought of that we needed in the apartment. I'm not a fan of washing up dishes on vacating though.

Nautica 708 Seaview Luxury Apartment's terugvoer

Your family have been superb guests and we appreciate your review! We are happy that you liked our place and its facilities. Thank you for pointing out where we can improve, and we shall earnestly take your recommendations into consideration for your next stay! Our staff were being pressed for time since we had advised them on your request for a later check-out. In any case, we can offer your family a further discount on your next stay to put a smile on your face. Take care and we are looking forward to see you again in the future.

Nautica 708 Seaview Luxury Apartment
Vanaf R1 365
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 365
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 365
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 708, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8IVincl7Xk4YMVvn6NqHH0Mwr8USi0P5nqXWvTRuPsaMZxMatl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 365  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 1 Bakke Street Nautica 708 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.171737280854 22.122689517791
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!