LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautilus Guesthouse | LekkeSlaap
+42

Nautilus Guesthouse

6 resensies
Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilus-singel 6, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nautilus Guesthouse is in die rustige voorstad, Bluewater Bay in Port Elizabeth geleë. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die gastehuis is net 500 m van Bluewater-strand af, waar gaste heerlik kan swem, visvang en branderplankry.

Verblyf by Nautilus word aangebied in 6 kamers en 'n woonstel. Die slaapkamers is smaakvol versier en het 'n koningingrootte-bed of koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Al die kamers het privaat ingange, lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het ook 'n kombuis wat ten volle toegerus is.

Gaste kan in die sonnige leefarea met gedeeltelike uitsigte van Bluewater-strand ontspan en versnaperings van die eerlikheidskroegie geniet. Gemeenskaplike geriewe sluit 'n swembad en 'n braai-area in.

Troeteldiere word net toegelaat indien reëlings daarvoor voor die tyd met die bestuurder getref is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Nautilus Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Nautilus-singel 6, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Gaste dink Nautilus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R850
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nautilus-singel 6, Bluewater Bay, Port Elizabeth, 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNmMDcyNTZiLWJhNTQtNGU5Ny04ZDQ5LTI1YzY5MDYwNmQ2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 6 Nautilus Close Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.851385612703 25.63816931266
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!