Nautilus Self-Catering Accommodation
Opsomming van Resensie
Lizbé E - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Sandra M - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant and centrally situated near other places.
Elize V - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooiste plek en omgewing.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Elize, ons waardeer dit.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en te kon akkommodeer.
Reis veilig terug na julle bestemming.
Ons sien julle gou weer.
Beste groete
Marie (Nautilus)
Fouché J - Des 2022
Algehele gradering
Besonder rustig en ontspannend.
Jacobus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Aangenaam, rustig, en mooi.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te kon verwelkom André. Hoop ons sien julle gou weer.
Bly gesond en veilig.
Jacky B - Jan 2022
Algehele gradering
Baie mooi, netjies en gemaklike eenhede.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Jacky, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en julle hier te kon akkommodeer.
Hoop ons sien julle gou weer. Pas julleself mooi op.
Una G - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese, veilige akkommodasie, stapafstand see toe.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Una, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Julle is 'n pragtige gesinnetjie.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien in die mooie Weskus.
Josef Jj O - Des 2021
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld. Daarmee saam vriendelike en goeie diens. Sal wees daar bly.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Josef, dit was so lekker om julle te ontmoet. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie.
Sanet C - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gasvryheid uit boonste rakke.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Sanet, wat 'n voorreg om julle te ontmoet. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms te sien.
Sune K - Des 2021
Algehele gradering
Was heerlik.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle kuiertjie en ondersteuning.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Melissa B - Des 2021
Algehele gradering
Pleasant.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you Melissa, it was great meeting and hosting you.
Jessica B - Des 2021
Algehele gradering
Great accommodation with great views.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the review Jessica.
Congratulations on your wedding. We wish you very happy days and years to come.
Take care and be safe.
Johann V - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Akkommodasie van hoogstaande gehalte.
Lees meerNautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou oorsig Johann, dit word baie waardeer.
Dankie vir julle ondersteuning.
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet en akkommodeer.
Voorspoed en gesondheid word julle toegewens.
Francis V - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend! Lekker gekuier.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer op Lekkeslaap, ek waardeer dit.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Bly veilig en gesond.
Beste groete
Marie
Willem P - Apr 2021
Algehele gradering
Salf vir die siel met vriendelike en gasvrye mense.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet Willem, hoop om julle weer een of ander tyd by ons te kan verwelkom.
Weane F - Mrt 2021
Algehele gradering
Moeite werd
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Weane, ons sien uit na julle volgende kuiertjie! Ek kook solank jul ketel en hou die gemmerkoekies gereed, bestel mooi weer en sien uit om julle te sien! Tot dan, bly gesond en gelukkig!
Sharon L - Mrt 2021
Algehele gradering
It was a very pleasant stay.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
It was great meeting you Sharon. Thank you for the review.
Looking forward to your next visit.
Nicholas S - Feb 2021
Algehele gradering
Absolute peace and quiet with an amazing view.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you Nicholas. It was great meeting you guys. We are looking forward to hosting you soon again.
Take care and be safe.
Adrian O - Nov 2020
Algehele gradering
Stunning location, comfortable and luxuriously furnished and equipped accommodation.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you Adrian. It was great meeting you both.
Have a blessed Christmas and a wonderful festive season.
Willem N - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker en rustig daar. Baie naby die strand. Sal beslis weer gaan.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet Willem.
Dankie vir die resensie, hoop ons sien julle sommer gou weer.
Hennie D - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Hendrik, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Julle is altyd welkom.
Marinda L - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik, gasvryheid amazing.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir die review Marinda, ons wens ook julle kon langer bly. Gelukkig is daar altyd 'n volgende keer.
Kyk mooi na julleself.
Vossie V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi eenheid, maar nie die geld werd nie. Sal eerder R800 vir twee mense betaal.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Vossie. Ek gee graag 'n afslag aan gaste, maar met blommetyd én net vir een nag is dit ongelukkig onmoontlik om afslag te gee. Ons is omtrent die enigste plek wat slegs een nag aanbied.
Wat die TV kanale aanbetref het ons die hotel pakket wat die meerderheid mense verkies.
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Eugene A - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker verblyf.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Eugene. Dolfyn of Duiker is maar altyd die beste keuse. Julle is enige tyd welkom, ons sien uit daarna.
Inge S - Aug 2020
Algehele gradering
By die see.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Inge. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê!
Andre S - Aug 2020
Algehele gradering
Great break-away weekend.
Lees meerNautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie André, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Jaco D - Jun 2020
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike juweel het ons nie hier ontdek nie! Pragtige omgewing, uitstekende gastehuis, wonderlike gasheer en gasvrou en sommer net 'n ondervinding wat mens elke maand wil hê!
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Annie en Jaco,
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Julle was wonderlike gaste, en ons hoop om julle gou weer hier te ontvang.
Wayne M - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike, aangename en rustige plekkie
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Wayne, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Ek hoop van harte ons sien julle weer in die toekoms.
Chantal J - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlike rus op Brittaniabaai.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Chantal. Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet. Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Chantel G - Des 2019
Algehele gradering
Perfek geleë met see-uitsig.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Chantel, dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet.
Sterkte vir 2020.
Paolo B - Des 2019
Algehele gradering
Luxury equipped self-catering. All is available and very good quality.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
It was great hosting you, thank you Paolo.
Glad you appreciated the the luxury and very good quality that we have put into our units.
Heidi V - Nov 2019
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plek met heerlike stoep naby die see.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar, Heidi. Ons stel dit hoop op prys. Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet.
Ons hoop om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom.
Diane S - Nov 2019
Algehele gradering
Just the best.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your kind review, Diane, it was great meeting and hosting you.
We are looking forward to your next visit, you are welcome any time.
Take care and have a blessed Festive Season.
Pule P - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful, tranquil, clean, amazing place.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
It was a privilege meeting you guys, we are looking forward to your next visit.
Pieter N - Sep 2019
Algehele gradering
Die heerlike stilte, die mooi uitsigte, die pragtige blyplek kan ek beslis aanbeveel.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet Pieter. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Reynard S - Mrt 2019
Algehele gradering
Net perfek.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Reynard. Wat 'n ongelooflike voorreg om jou hier by ons te kon akkommodeer! Jy's is verseker 'n groot ster, van binne en buite!
Hoop ons sien julle gou weer.
Ina T - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik, luuks en lekker.
Debbie L - Jan 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik. Sal môre teruggaan!
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Debbie. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Ons sien baie uit na julle volgende kuier.
Alles wat mooi is vir 2019.
Kelly-ann C - Des 2018
Algehele gradering
Gasvryheid.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou boodskap en resensie Kelly-ann, ek waardeer dit baie! Ons sal julle graag in Duiker of Dolfyn wil akkommodeer. Ons stem saam, daarom beveel ons Fynbos altyd aan vir slegs een- of twee nagte se kuiers.
Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.
Marinette P - Okt 2018
Algehele gradering
Sjoe, dit is so moeilik om in net een sin te beskryf want dit was so lekker en daar is regtig alles in die selfsorg-eenheid wat jy kan nodig hê en nog.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Marinette! Dit was 'n voorreg om jou en Danie hier te kon akkommodeer. Ons hoop op 'n geleentheid om julle volgende keer te bederf met 'n glasie wyn op die groot stoep voor die hoofhuis.
Daniel L - Sep 2018
Algehele gradering
Hemels.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Daniel! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet en julle hier te kom akkommodeer.
Ons sien uit na julle volgende langer kuiertjie.
Lourens V - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was n eerste klas ervaring.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Lourens, dit was net 'n groot voorreg om jul hier te kon ontvang. Sterkte daar met al die uitdagings.
Ons sien baie uit daarna om julle gou weer hier by ons te verwelkom.
Russel D - Apr 2018
Algehele gradering
Style, comfort and tranquility.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you for the kind review Russel. We are looking forward to your next visit.
Dr. Trunette (phd) J - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Trunette!
Dit was net 'n plesier om jul hier te kon verwelkom en akkommodeer.
Ons sien uit na jul volgende kuiertjie.
Martin S - Des 2017
Algehele gradering
Baie mooi.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Martin. Dit was 'n voorreg om julle hier by ons te kon ontvang.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie!
Alwyn Z - Nov 2017
Algehele gradering
Ons het die wegbreek na die Weskus baie geniet.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie Alwyn, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet! Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Talita D - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig! Snoesig! Genoeg!
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle kuiertjie Talita, dit het gevoel soos familie toe jul wegry.
Ons sien uit na julle volgende besoek met Nadia en al.
Hannetjie F - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtige, skoon, veilige verblyf met uitstekende kliëntediens.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dit was 'n voorreg om jul te ontmoet, Hannetjie. Ja, ek stem saam, die Duiker eenheid het slegs 'n gedeeltelike see-uitsig, maar bly dié eenheid met die voorreg om die landelike omgewing ook te kan sien, en die kans om 'n duikertjie of steenbokkie te kan sien is byna 'n waarborg.
Ons sien uit na julle volgende kuiertjie hier by ons.
Sonja D - Aug 2017
Algehele gradering
Puik fasiliteit, vriendelike diens, pragtige omgewing.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer Sonja! Dit was vir ons net 'n voorreg om hierdie pragtige omgewing met julle te kon deel en om julle te ontmoet was 'n absolute seën. Ons sien baie uit daarna om julle gou weer hier by ons te ontvang.
Francois B - Apr 2017
Algehele gradering
Pragtig.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Francios! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Sien julle gou weer.
Anette O - Apr 2017
Algehele gradering
Wonderlik!
Lees meerNautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Wat 'n groot voorreg was dit om julle hier te kon verwelkom, Anette en Cas. Nautilus, met al sy voëls, mis julle alreeds. Ons hoop ons kry gou weer die geleentheid om julle hier te kan bederf.
Renier E - Jan 2017
Algehele gradering
Fantastiese mooi plek.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Renier! Dit was 'n voorreg om julle te ontmoet! Ek hoop ons sien mekaar gou weer!
Chris L - Jan 2017
Algehele gradering
Netjies en stil.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle vinnige kuiertjie Christo. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Ons sien uit daarna om julle gou weer hier te verwelkom.
Jenny B - Jan 2017
Algehele gradering
Puik fasiliteit, vriendelike diens, pragtige omgewing.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle kuiertjie. Ons hoop om julle binnekort weer hier by ons te verwelkom.
Stiaan V - Nov 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dit was 'n voorreg om jul hier te hê Stiaan!
Braam M - Aug 2016
Algehele gradering
Uitstekend, netjies, baie smaakvol en lekker ruim.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Braam, dit was 'n voorreg om jou en Ansie hier by ons te hê. Ons sien baie uit na julle volgende kuiertjie.
Sterkte en beste groete!
Braam B - Jul 2016
Algehele gradering
'n Stukkie hemel, weg van die stadsgeraas.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Braam! Dit was 'n voorreg om jul hier te kom akkommodeer! Ons sien julle binnekort weer!
Liesl K - Mei 2016
Algehele gradering
Luuks, met baie detail.
Lees meerNautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Liesl. Dit was 'n groot voorreg om jou te ontmoet! Hoop ons sien mekaar gou weer.
Koos S - Mei 2016
Algehele gradering
Uitstekende diens, baie vriendelike gasvrou. Ons verwagtinge is oortref.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Koos, dit was 'n voorreg om julle hier te kon hê. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Marile V - Apr 2016
Algehele gradering
Net wat ek nodig gehad het!
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Marile, ons mis julle al klaar hier in ons stukkie hemel. Ons sien baie uit om julle weer te sien!
Tot dan, veilig wees en mooi bly!
Martin K - Mrt 2016
Algehele gradering
Top gehalte, gerieflik en naby die see.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Martin. Dit was 'n voorreg om jul hier te kon akkommodeer. Dankie vir die voorstel met die stoepie, ongelukkig is daar sekere bouregulasies waaraan ons hier op die landgoed moet voldoen en dit laat nie toe vir stoeppies op die balkonne nie. Die groot stoep voor die hoofhuis met die swembad langsaan is wel beskikbaar vir die gaste om te gebruik.
Hoop om julle gou weer hier by ons te verwelkom.
Linda D - Mrt 2016
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier, aangename mense.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir die kuiertjie Linda, dit was 'n voorreg om julle te ontmoet. Sterkte daar, en ek hoop om julle weer gou hier by ons te sien!
Robert A - Feb 2016
Algehele gradering
Lovely accommodation in a beautiful setting.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you Robert,
It was a privilege meeting you guys! Have a save trip home and take care!
Joan C - Feb 2016
Algehele gradering
Superb quality accomodation.
Lees meerNautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thank you Joan! We hope to see you soon again!
Jody K - Jan 2016
Algehele gradering
It was the night on the balcony under the starry skies with the sounds of the ocean in the background.
Lees meerNautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Thanks for your visit Jody! Hope to see you soon again!
Benita N - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was rustig.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dankie Benita. Ons hoop om julle gou weer hier by ons te sien.
Dwayne L - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring. Die mees opregte en vriendelike gastehuis-eienaars.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Dwayne. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon akkommodeer. Ons sien uit na jule volgende kuier hier by ons.
Sterkte vir 2016.
Ryno V - Jan 2016
Algehele gradering
Perfek.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Dit was net 'n plesier om jul hier te hê Ryno. Ons sien uit om jul gou weer te sien!
Van Swetselaar V - Des 2015
Algehele gradering
Zeker bijzondere plek.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie! Hoop ons sien julle gou weer Roel!
Maree H - Des 2015
Algehele gradering
Perfect for a weekend away.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
It was nice having you here Maree! Hope to see you again soon!
Marinda T - Okt 2015
Algehele gradering
Dit het al ons verwagtinge oortref.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Marinda. Ons sien uit na julle volgende kuier!
Bennie G - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het.
Lees meerNautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Bennie. Dit was net 'n plesier om julle hier te kon hê! Ons sien baie uit na jul volgende kuier!
Kolie S - Sep 2015
Algehele gradering
Naweek-wegbreek.
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Kolie.
Ons sien baie daarna uit om julle gou weer vir baie langer hier by ons te bederf!
Org L - Sep 2015
Algehele gradering
Ek het vir 2 dae oorgebly in 'n rustige, stil omgewing en het lekke gerus!
Nautilus Self-Catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie Org!
Onthou julle het belowe om weer te kom kuier.
Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Paul B - Aug 2015
Algehele gradering
So tuis soos by jou eie huis!
David W - Aug 2015
Algehele gradering
Ons het slegs een nag oorgeslaap. Sou graag langer wou bly.
Bossie M - Mei 2015
Algehele gradering
Luukse verblyf naby die see.
Dan A - Apr 2015
Algehele gradering
Elke oomblik geniet!
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Britannia Close 10, Cape St Martin, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom