+14
Selfsorg in Manaba Beach

Nautilus 10

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

10% AF!
Spesiale Aanbod
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Des 2025 tot 14 Jan 2026.
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Shepstone Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Nautilus 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is gerieflik geleë, net 'n kort rit vanaf Margate en Lucien Beach.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed en het badkamers met onderskeidelik 'n stort, 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n klein ontbyt-eiland met stoele. Dit maak oop na die lugverkoelde sitkamer met rusbanke en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop na die balkon met sitplek wat uitkyk oor die swembad.

Daar is 'n parkeerplek aan die eenheid toegeken, agter 'n afstandbeheerde hek, en die kompleks is volledig ommuur.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en gemeenskaplike braai-area in die kompleks.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 209

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Shepstone Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Spesiale Aanbod – 10% AF!

Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
R 950 R 855
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Shepstone Road, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb70b4c847669085d2f54bc4bb2260471099916086423b53764fcb4c2a67c894903881b609b53f852aab16c7c986ecf617463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) Shepstone Road Manaba Beach 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -30.8496206 30.3804898

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang