LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ndawana River Lodge | LekkeSlaap
+30

Ndawana River Lodge

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast Plaas, R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Ndawana River Lodge bied selfsorgverblyf op 'n vreedsame plaas in die Suidelike Drakensberge. Die plaas grens aan die uKhahlamba Drakensbergpark, 'n Wêrelderfenisgebied.

Die plaashuis het 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die ander 3 kamers het 2 enkelbeddens elk en deel 'n badkamer. Elke kamer het 'n waaier en 'n verwarmer teen die muur.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, panne, opdienbakke, breekware, eetgerei, drinkglase en wynglase. Basiese opwas- en skoonmaakmiddels word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en lei na 'n dek met 'n braai-area en ketelbraai.

Die dek het ook 'n tafel met sitplek vir 8 en bied 'n uitsig oor die rivier en vallei. Daar is parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel in 'n toesluitmotorhuis en 2 parkeerplekke met seilbedekking. Die tuin is omhein en geskik vir goedgemanierde troeteldiere.

Slaapplek

’n Bespreking by Ndawana River Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Ndawana River Lodge
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Belfast Plaas, R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ndawana River Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belfast Plaas, R617, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbPdTtFjnHezdTC1MK22mGSvKSonDmLDilUQxDXYSfa4eoZhjQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600  per nag, vir 8 mense 3 5 1 5 Belfast Farm R617 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.946563916517 29.382790738522
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!