LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ndedema Lodge | LekkeSlaap
+42

Ndedema Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Park Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ndedema Lodge is in die skilderagtige dorpie Clanwilliam geleë, net sowat 2 ure se ry van Kaapstad af. Dié bekoorlike dorpie is een van die oudste dorpies in die land en is teen die voet van die majestueuse Sederberge geleë. Dis ver genoeg van die pad af sodat jy van tyd kan vergeet, maar naby genoeg vir 'n vinnige wegbreek uit die stad en is ook die ideale oornagplek op pad na Namibië en die Kalahari Gemsbokpark.

Die akkommodasie bestaan uit 5 kamers wat individueel versier is met antiekware en geriewe soos ruim badkamers, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die badkamers is toegerus met 'n bad en aparte stort.

Engelse ontbyt word in die elegante eetkamer voorgesit of in die tuin met sy vrugtebome, blomme en geure. Daar is ook 'n swembad en veilige parkeerplek vir gaste.

Dié stylvolle Victoriaanse huis is na die Khoisan-woord "Ndedema" vernoem wat die mees gesogte wildsbok in hulle dierekoninkryk. Hulle het geglo dié heilige dier verteenwoordig fisiese en spirituele superioriteit. Ons streef daarna om die gees van dié majestueuse dier gestand te doen en mik om uitmuntende diens en gehalte te bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Ndedema Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • 48 Park Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ndedema Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 48 Park Straat, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bafe375845e996882c4641acea73e39d25e08ed4a2fb42ea869fa3309c40b2b03653e8461e7f5dfc293d63c23bcad8f8f35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 48 Park Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.185411 18.900277
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!