Ndefu Safari Group CC
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Plot Otjitazu 19, Dieprivier on the B1 road from Otjiwarongo to the Etosha National Park, Otjiwarongo, Otjozondjupa Sien kaart
Beskrywing
Ndefu Safari Group, geleë in Diepriver, Otjiwarongo, Namibië, bied selfsorgkothuise in 'n rustige, natuurlike omgewing.
Gaste kan kies tussen 2 individueel ingerigte kothuise, elk met slaapplek vir tot 4 gaste. Beide kothuise beskik oor lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis en braaigeriewe.
Die plaas is die tuiste van 'n verskeidenheid wild, wat gaste toelaat om die prag van Namibië se wildlewe dwarsdeur hul verblyf te geniet. 'n Unieke hoogtepunt van die eiendom is 'n inwonende kameelperd.
Ligging
- Plot Otjitazu 19, Dieprivier on the B1 road from Otjiwarongo to the Etosha National Park, Otjiwarongo, Otjozondjupa
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Plot Otjitazu 19, Dieprivier on the B1 road from Otjiwarongo to the Etosha National Park, Otjiwarongo, Otjozondjupa
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang