+170

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Elma D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Wonderlike uitsig en ligging. Ons het so lekker gebly by Ndiza Lodge! The uitsig van die dek is fantasties en die tuin 'n wonderlike woud. Dit is so goed geleë vir gaan stap en voëlkyk. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal graag weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Gerieflike verblyf in St Lucia. Baie dankie aan Tammy en haar personeel. Ons het baie lekker gebly. Die ontbyt is ook heerlik! Rustige atmosfeer, gemaklike cabanas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolaine S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Great! Will definitely be back! Such a beautiful lodge set in idyllic settings! The manager is the most pleasant person to deal with and was super helpful!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hierdie is 'n juweel! Dit is die eerste plek wat ek 11/10 wil gee. Ons is regtig bederf en op die hande gedra. Ligging is fantasties en die personeel uiters vriendelik en behulpsaam. Amanda en haar span het 'n goeie kennis van toere en uitstappies in die omgewing wat sommer direk deur hulle geboek kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Verwagting is oorskry. Volpunte vir gasvrou. Personeel baie vriendelik en hoflik. Kamer en geriewe meer as netjies, skoon en goed toegerus. Lekker bederf met huweliksherdenking "bubbles."

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker hier gebly. Ek, my vrou en dogter bly hier vir drie aande. Alles was perfek. Die fasiliteite was bo verwagting. Dit is my derde besoek aan St Lucia en hierdie was by verre die beste verblyf. Die ontbyt elke oggend op die deck wat uitkyk oor die see was fantasties, die agtergrondmusiek deur die man op die kitaar gee dit 'n baie gemaklike atmosfeer. Hoogs aanbeveel. Dankie aan ons gasheer wat elke oggend op ons ingecheck het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annabel B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het heerlik gekuier, en die ontbyt was fantasties! Baie lekker gebly! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very pleasant accommodation. Great location, wonderful people. We had a wonderful stay for 2 nights. The place was clean and had everything we needed. The staff was super, especially Cat who met us on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Very enjoyable. Will recommend. We enjoyed all aspects of our accommodation, cleanliness and especially the friendliness of the staff. Just on a side note, the literature I was emailed led me to believe I would have cooking amenities or at least a microwave in my room, which I did not. Not a biggie, just consider revising wording. We brought warm-up meals, but we could not warm them up. They were very friendly in the kitchen and assisted us with no trouble.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Amanda
Ndiza Lodge and Cabanas
Hi Bryan Thank you for the lovely review! We do have 4 rooms with fully equipped kitchens, including microwaves. However, you did not book one of these. Maybe you saw it on my listing and thought that all the rooms are equipped with kitchens? I am glad that you had a great stay! Warm regards, Amanda

Variable Data Pty Ltd V
Kort verblyf
4.4
Mrt 2024

St Lucia Ndiza Lodge and Cabanas. Kamers is netjies. Baie vriendelike verwelkoming van Siphelele.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Amanda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 818
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 818
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 818
per nag, vir 2 mense
Bespreek

153 Hornbill Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtYwwlLiE81QvaGNLUccb5D5hMIDNes5It8Dc7WCqeBU8vnk2X5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 818 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 153 Hornbill Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.383172156491 32.413000613451

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang