LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+46

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Mariette V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Lekker geslaap. Vriendelike diens, baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda R
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Aug 2026

Was skoon en vriendelike personeel. Was goed, die plek was skoon en presies soos op die foto.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantasties, waarde vir geld en baie vriendelike personeel. Vanaf die warm ontvangs wat ons ontvang het, was alles skoon en netjies. Ons het ontbyt ook daar geniet en dit was baie lekker gewees. Sal definitief Ndlovu aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winnie B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Enjoyed every moment. They are accommodating, went all out to make us comfortable and made our weekend memorable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Olga C
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie gasvry en goeie kliëntediens. Pragtige plek. Baie lekker kos. Sal weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Great staff. Relaxing weekend. Had a very good 2 nights stay. The staff were very friendly and hospitable. Meals were also very nice. Feels like you're out in the bush yet Pretoria is just up the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet M
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

Beslis weer gaan. Baie aangenaam en die kamer was skoon. Die personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2026

N mooi plek, rustig en goed geleë met vriendelike personeel en goeie diens. Ja, ons het lekker gebly. Dit is n mooi plek met baie vriendelike personeel en goeie diens. Daar is egter potensiaal dat die dekor en fasiliteite opgradeer kan word en meer prakties gemaak kan word, bv. die wasbak het n ronde oppervlak wat onprakties is. Die handdoeke was nie in n goeie toestand en glad nie sag nie. Andersins is die basiese voldoende en die personeel was regtig uitstaande.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Krystal P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

It was okay. It was a good stay, but the price for the room you get is a bit high. But otherwise, the food and staff were incredible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Gesin met tieners
3.4
Sep 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R1 650
25 % AF
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
25 % AF
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 650
25 % AF
R1 650 R1 238
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 199 Zwavelpoort Street, Pretoria East, Pretoria, 0081, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23beef0cbcc3720bd62b22eb47925a5c8663ab545902d85e448d6a3c35fee70837001b61e298c7c2483c5ff204a499f50b4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 238 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 Plot 199 Zwavelpoort Street Pretoria East 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.834099771183 28.381826877594
Soek in 'n groter streek