NDzuti Safari Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

NDzuti Safari Camp is in The Maseke Wildreservaat geleë wat deel vorm van die Groter-Krugerwildtuin - 'n diverse omgewing met lieflike uitsigte oor klipkoppies, die Olifantsrivier, rooi grond, hoë bome en lang gras.

Dié safarikamp bied verblyf in 4 baksteen- en grasdak-chalets. Elke chalet beskik oor 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens, muskietnette, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Elke chalet het ook 'n onderdakstoep wat lei die sitkamer met Franse deure. Die kamers is weerskante van die hoofsitkamer.

Maaltye word by die swembad of paviljoen bedien met 'n lieflike uitsig. Jy kan om die bomavuur kuier, 'n vroegoggend wildrit na 'n vroeë ontbyt aanpak en oggendkoffie geniet. Daar word ook langs die pad gestop vir tee en peuselhappies. Jy kan ook langs die swembad ontspan voor die middagwildrit wat begin wanneer dit bietjie koeler word. Dan sal jy die sonsondergang kan geniet met 'n drankie in die hand en ontwykende wild probeer gewaar. Ná aandete kan jy 'n salige nagrus in jou ruim chalet geniet.

Die tuine word goed in stand gehou en jy kan die watergat vanaf die swembad dophou. Wild wei vrylik in die 8000-hektaar reservaat, in die Nasionale Park en omliggende privaat parke. Olifante en kameelperde word dikwels opgemerk en die inwonende trop leeus is voorwaar iets om te sien.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na NDzuti Safari Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za