LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+125
Selfsorg in Alberton

Neapolitan and The Lavera Guest Houses   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 40 Glen drive, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Neapolitan and The Lavera Guest Houses is elegante en bekoorlike selfsorgwoonstelle in 'n stil area van Verwoerdpark. Hierdie verblyf is net 20 minute vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe en bied maklike toegang aan reisigers.

Die stylvolle binnehuisversiering skep 'n aangename en verwelkomende atmosfeer. Dié eenslaapkamerwoonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met 'n sagte rusbank en 'n TV met toegang tot sekere DStv-kanale, Netflix en Showmax. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Dié eenslaapkamerwoonstel spog met 'n uitsig oor die welige tuin met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Gaste kan die swembad geniet en veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek bekikbaar.

Die Lavera-woonstel is 'n eenslaapkamerwoonstel met 'n privaat ingang en 'n dubbelbed wat slaapplek aan 2 gaste bied. Die en suite-badkamer het 'n toilet en 'n stort. Die woonstel het ook 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, mikrogolf en broodrooster toegerus is. Verder is daar 'n platskerm-TV met stroomdienste. Linne en handdoeke word voorsien.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jattie B
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, goed ingerig, alles wat mens mag benodig, vriendelike verwelkoming. Uitstekende plekkie, baie netjies, met alles wat jy as gas mag benodig. D...
Sien meer
Sep 2026
Christa B
Besigheidsreis
5.0
A comfortable and pleasant two-night stay - a beautifully styled, spacious unit. We had a wonderful stay at Neapolitan and The Lavera G...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Elmien K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful. Warm welcome. Lovely stay. Beautiful unit. Hosts were so helpful and warm. Very accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Clayton S
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice and comfortable, safe and clean. Comfortable and nice.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Natalie G
Saam met lewensmaat
4.8
Cozy and well appointed. We had a lovely stay here! The host was so helpful, and the apartment was neat and tidy and had everything we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 40 Glen drive, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng
  • Gaste dink Neapolitan and The Lavera Guest Houses het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

40 Glen drive, Verwoerdpark, Alberton, 1449, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA245fae8ef8a1a06d0ffa4e1b2e93a4cba0156edd817a828509ee2b4be99233280e75414455c3bed1320e5266d68ea203755a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 40 Glen drive Verwoerdpark 1449 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.270030128079 28.145149568717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang