Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nedile Lodge

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Rina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Nedile Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gisela G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gisela G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend!

Nedile Lodge is beslis die beste bos ervaring wat ons al ooit beleef het. Die ligging is perfek, uitsig is asemrowend mooi. Die diens is onverbeterlik. Kos absoluut uit die boonste rakke. Ons het die groot 5 gesien in twee dae, heerlik gekuier, beste ervaring van ons leeftyd. As jy kan, is hierdie beslis 'n absolute moet. Baie dankie aan Wienand, Danell en Kate vir 'n onvergeetlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens en waarde vir geld en prentjiemooi en baie privaat!

Ons was daar vir die naweek vir 2 aande en Hanro en Kate was baie gasvry en ook baie professioneel, en het ons verlowing by die Lodge ook baie spesiaal vir ons gemaak en hulle is 'n groot aanwins vir Nedile Lodge en ons sal vir seker weer daar gaan kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent view! Excellent people and service! Excellent stay!

We enjoyed every moment. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juan O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek.

Nedile Lodge self is 'n besonderse plek en die personeel en bestuur is nog beter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Mike L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable bush break, but other lodges offer better experiences.

Nice place and pleasant staff. The guide is less knowledgeable than others and prone to unprofessional conduct.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Baie genotvolle boswegbreek, maar ander lodges bied beter ervarings.

Netjiese plek en aangename personeel. Die gids het minder kennis as ander en is geneig om onprofessioneel te wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nedile Lodge se terugvoer

Dear Mike,

Thank you very much for your open and constructive feedback explaining that our guide was rushing after a big 5 sighting and not paying attention to the smaller things in the reserve. We had a discussion around the need for a good balanced nature experience with the guide in question and this will not happen again.

I am, however, glad that you enjoyed your stay and we hope to see you visiting us again sometime in the future.

Kind Regards,
Hennie, Owner

Nedile Lodge
David V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking from the minute you are picked up at the gate.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian V

Great stay and game viewing.

Positives: great spot with great view and very comfortable and well equipped chalets. Great game drives and the ranger, Barend, was excellent. (Buffalo challenging each other, great lion experience, rhino & elephant interacting, African wild cat among them). Excellent staff: very courteous, friendly and service oriented. Also love the fact that it accommodates only 10 guests. Although I travelled alone I enjoyed the company of the other guests. Thanks, would go again. Negatives: I was in the chalet right next to the lodge so there was not much privacy in the sitting room or the deck areas of the chalet. I feel that the bathtub should have been the other way round to afford viewing from the great window in the bathroom. The food while excellently prepared and presented was a bit low budget: chicken Kiev one night and only chicken thighs, wors and lamb kebabs served on the boma night. Kingklip was the meat of choice on the third night; however breakfast and lunch were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize M - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was all great thank you

A wonderful Vaalwater lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R7 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 12:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: R517, Plot 54, Welgevonden Wildreservaat, 48 km vanaf Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcaa14856ee4d330ffcd5c8e9a0334f9a6992c94547b652aa817911cbe81959384ac8fa7b54616f5e057de4aae528d68c974f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 700 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R517 Site 54, Welgevonden Game Reserve 0530 Limpopo 021 201 8901 12:00-12:00 12:00 -24.252951229319 27.742495536804
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem