LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Needles Lodge | LekkeSlaap
+54

Needles Lodge

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Needles Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Hannetjie F - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet.

Vriendelike en baie hulpvaardige eienaar. Kos was heerlik en die diens fantasties. Beste lodge wat ons in 'n lang tyd besoek het.

Petro K - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Petro K
Gesin met tieners

Gawe mense, lekker kos, gemaklike atmosfeer.

Lekker gekuier met tiener kinders, en rugby gekyk saam met die eienaars. Mak diere op die terrein was 'n belewenis.

Needles Lodge's terugvoer

Baie dankie dat u Needles Lodge gekies het en baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te doen. Ons sien uit na u volgende besoek.

Needles Lodge
Nico V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing bushveld breakaway.

We had the honour of staying at Needles Lodge for a much-needed break. We had the time of our lives. Dennis, Gail, Colin, and all the friendly staff treated us like royalty. Dennis and Colin knew everything about the bush, so if we saw something and did not know they were ready with an explanation. The lodge is in mint condition and very well looked after. The rooms are lovely and very elegantly decorated. The food was amazing, delicious, and professionally prepared every day. The staff went out of their way to make us feel at home, friendly, and always ready to assist. We have found a home away from home, and we will go back there for sure. Dennis, Gail, and Staff, thank You for sharing your piece of paradise with us.

Needles Lodge's terugvoer

Dear Nico and Cindy,

Wow! Thank you so much for taking your time to post such a fantastic review and the kindest of words.

We really do appreciate such awesome guest feedback and glad you had such a memorable stay with us. It was our pleasure to host you during your stay and really enjoyed your company.

This will certainly be passed on to the entire Team.

We hope to see you soon for another visit.

Best Regards,
Denis, Gail, Colin, and the Team

Needles Lodge
Celesté V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesté V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Needles Lodge is 'n huis weg van die huis af. Vandat ons ons bespreking gemaak het, tot en met die einde van ons wegbreek was ons soos konings behandel. Ons het so welkom gevoel. Die eienaars en elke liewe personeellid het uit hul pad uitgegaan om vir ons die beste ervaring te gee. Elke personeellid is professioneel en gekwalifiseer om hul werk te doen. Die kos is uit die boonste rakke - die kwaliteit, smaak en voorlegging. Die Kruger game drive wat deur Patrick gedoen was was fantasties en definitief die moeite werd, hy weet beslis wat hy doen. Ek raai Needles Lodge beslis aan! Elke persoon wat nie 'n draai by Needles Lodge maak nie doen hulself beslis in.

Needles Lodge's terugvoer

Geagte Theunis en Celetse,
Baie dankie vir u wonderlike resensie en sulke vriendelike woorde. Ons is baie bly dat u die verblyf by Needles Lodge by u geniet het en sal alle werknemers hiervan in kennis stel.
Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te sien.
Beste wense,
Denis, Gail, Colin en die Span

Needles Lodge
Elmarie V - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

My husband and I went for the long weekend. It was absolultey fantastic - Dennis and team went out of their way to make it an enjoyable time for all the guests. We will definitely go again!

Maryke B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Ons verblyf by Needles Lodge was voorwaar voortreflik. Sal dit definitief aanbeveel.

Momade A - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Momade A
Gesin met klein kinders

A wonderful stay

It was a nice stay at Needles Lodge for me and my family including kids. We had opportunity to interact with tourists of different places of the world on a seeming familiar environment. The managers and employees are very kind. The cuisine is excellent.

Nontsikelelo M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nontsikelelo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect place to rekindle ones passions and dreams!

Good company and great food.

Chris C - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris C
Gesin met tieners

Excellent and relaxing

Very nice food and the owner makes it 100% super and relaxing,really impressed by his willingness to satisfy each and every guest. Thank you Denis...you will see us as a family again!

Tshegofatso M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic

We had a fantastic time.

Martie G - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is op die hande gedra.

Ons was die enigste gaste in die lodge vir die vier dae en is op die hande gedra. Die eienaar het self vir ons gesorg.

Dirk B - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Decent

Good service, felt quite safe.

Vanaf
R2 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 260
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 260
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bosvarklaan, Marloth Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe93f21ec5b4e044dda75247389cf8d5418f8263ccd3eccff9cd2874a274563c25ed52d782563079697889966fa50e9403d6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 260  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Bushpig Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -25.387551097197 31.764602215939
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!