Nege op Egret

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nege op Egret is in die Weskusdorp Britanniabaai, en bied gehalteverblyf aan 'n familie wat 'n rustige wegbreek wil geniet in 'n stil vissersdorp.

Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die solderkamer het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware., asook 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, platskerm-TV en 'n kaggel.

Die leefarea bied toegang tot 'n heerlike patio wat 'n piekniektafel en braaigeriewe het.

Britanniabaai is 'n klein, prentjiemooi Weskusdorp met meestal grondpaaie en ouwêreldse kothuise. Die dorp i naby Vredenburg, Saldanha, Velddrif, Paternoster, Langebaan, Club Mykonos en die Weskus Nasionale park.

Dié interessante kuslyn bied skiereilande, rots- en sandstrande, fynbos en verskeie voëlspesies. Doendinge in die area sluit visvang, duik, seil, kano, en stap op die strande in.

Slaapplek

'n Bespreking by Nege op Egret sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kaggel

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nege Op Egret gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za