Nel's Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nel's Nest is in die lieflike kusdorpie Saldanhabaai sowat 105 km noordwes van Kaapstad geleë. Dié dorpie is gewild vir sy watersport, strande en ander historiese besienswaardighede.

Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die een eenheid is bo en die ander eenheid is op die onderste vloer.

Eenheid 1 het 'n oopplan-uitleg, 'n grasdak en 'n privaat ingang. Dit beskik oor selfsorg-geriewe, 'n eetarea, TV met volledige DStv en WiFi. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort.

Eenheid 2 het 'n gedeeltelike oopplan-uitleg met 'n privaat ingang en is op die grondvloer geleë. Dit beskik oor selfsorg-geriewe, 'n eetarea, TV met volledige DStv, WiFi en braaigeriewe buite. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n badkamer met 'n stort.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir albei eenhede. Nel's Nest is gerieflik geleë naby restaurante en 'n winkelsentrum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nel's Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R460 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za