LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nelheim | LekkeSlaap
+36

Nelheim

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 17 Sep 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saturnusstraat 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 R612 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nelheim bied verblyf in twee selfsorg-eenhede langs die hoofhuis in Vredenburg aan die Weskus. Vredenburg is naby verskeie bekoorlike dorpies, soos Paternoster, Saldahnabaai, Langebaan, Jacobsbaai en St. Helenabaai.

Die Tafelberg-eenheid het 1 slaapkamer en 'n tweede slaapkamer is beskikbaar op versoek. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Daar is 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is nie ’n wasbak nie. Gaste kan vuil eetgerei in die skottel wat verskaf is plaas sodat dit gewas kan word.

Die Tuin-eenheid beskik oor 2 slaapareas. Die oopplan-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en kombuis-area. Die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n dagbed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort wat na ’n privaat tuin lei. Die kombuis is toegerus met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ’n tweeplaatstoof/oond en eetgerei vir 4 gaste. Daar is 'n draagbare braai en buitesitplek.

Let asseblief dat as 2 gaste 1 slaapkamer in 'n eenheid bespreek, die ander slaapkamer gesluit sal word. As 2 gaste van albei slaapkamers in 'n eenheid gebruik wil maak, of as 4 gaste die eenheid bespreek, sal die volle tarief vir 4 gaste gehef word.

Ander geriewe sluit gratis WiFi en veilige parkeerplek met geslotekring-televisie in. Daar is ook 2 vriendelike honde op die erf.

Nelheim is 2 km van die Weskus Mall en 1 km van die Life West Coast Privaat Hospitaal af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Nelheim
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Saturnusstraat 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nelheim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R680
Vanaf R612
per nag (vir 2 persone)
was R680
Vanaf R612
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saturnusstraat 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca5738779fd3bfbb44b28ab12f683f9b743bb4986f8e01bb722c2c6cdb13af178d0d75c4c6b5b4debf10a2a6aab49eae09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R680, nou Vanaf R612  per nag (vir 2 persone) 12 5 1 5 3 Saturnus Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.912643023311 17.976373129126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!