LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nelheim | LekkeSlaap
+36

Nelheim

Tafelberg
Vanaf R680
R680 R578
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Tafelberg-eenheid het 1 slaapkamer en 'n tweede slaapkamer is beskikbaar op versoek. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort en 'n wasmasjien. Die sitarea het 'n TV met Netflix en sekere DStv-kanale. Daar is 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Semi-selfsorg

Huisreëls

Let asseblief dat as 2 gaste 1 slaapkamer in 'n eenheid bespreek, die ander slaapkamer gesluit sal word. As 2 gaste van albei slaapkamers in 'n eenheid gebruik wil maak, of as 4 gaste die eenheid bespreek, sal die volle tarief vir 4 gaste gehef word. Geen rook in die eenhede toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tuinwoonstel
Vanaf R680
R680 R578
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die Tuineenheid beskik oor 2 slaapareas. Die oopplan-slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n dagbed asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n stoof. Daar is 'n draagbare braai en buitesitplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief dat as 2 gaste 1 slaapkamer in 'n eenheid bespreek, die ander slaapkamer gesluit sal word. As 2 gaste van albei slaapkamers in 'n eenheid gebruik wil maak, of as 4 gaste die eenheid bespreek, sal die volle tarief vir 4 gaste gehef word. Geen rook in die eenhede toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R680
R680 R578
per nag, vir 2 mense
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saturnusstraat 3, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdca5738779fd3bfbb44b28ab12f683f9b743bb4986f8e01bb722c2c6cdb13af178d0d75c4c6b5b4debf10a2a6aab49eae09d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680, nou Vanaf R578  per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 3 Saturnus Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.912643023311 17.976373129126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!