Nell's B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nell's B&B bied akkommodasie in luukse en suite- dubbelkamers met privaat balkonne wat uitkyk oor die see. Ons bedien smaaklike plaasstyl- of seekos-ontbyte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die B&b is binne loopafstand van die Kleinbaai-hawe vanwaar die bote te water gelaat word vir haaihokduik, en Suidelike Noorkapperwalvis-besigtigingstoere. Haaihokduik-besprekings kan namens jou gedoen word. Ons is ook naby die Kleinbaai-gholfbaan en Danger Point-vuurtoring asook talle voetslaanpaaie geleë.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nell's B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za