Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nelspruit City Apartment @ 6 Casalinga

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 17A, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nelspruit City Apartment @ 6 Casalinga is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mbombela. Die kompleks is 3 km vanaf die middestad, winkelsentrums en ander geriewe.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het toegang tot die tweede badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n wasmasjien toegerus. Die sitkamer langsaan het 'n rusbank en 'n TV. Dit lei na 'n balkon met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Nelspruit City Apartment @ 6 Casalinga sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Nelspruit City Apartment @ 6 Casalinga
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Koraalboomlaan 17A, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Nelspruit City Apartment @ 6 Casalinga het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koraalboomlaan 17A, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0535f67bcd97bc27d0e2c912222204360f03b3750f0063a516237e426b4aca5889cd1013aa05ce1c5a4f341735452459c349?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 17A Koraalboom Avenue West Acres 1200 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.474521412507 30.958917794488