LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nelspruit Lodge | LekkeSlaap
+90

Nelspruit Lodge

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 16 resensies vir Nelspruit Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.5/5
Lizl T - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl T
Gesin met klein kinders

Heel skoon en netjies.

Personeel is baie gaaf en behulpsaam.

Sorica N - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sorica N
Gesin met tieners

Baie lekker en gemaklik.

Personeel is vriendelike en hulpvaardig. Kamers is netjies en gemaklik. Raserige gaste was vinnig stilgemaak voordat dit 'n probleem kon wees. Ten spyte van die pandemie en aandklokreël het ons heerlik gebly.

Shaun S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Shaun S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon nie slaap.

Die lodge is reg op 'n baie besige interseksie en die kamer wat ons gehaad het is swak geinsuleer. Ons kon net nie geslaap kry nie.

Helga R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga R
Gesin met tieners

Lekker gekuier.

Die personeel was vriendelik. Verblyf was skoon en netjies. Min plekke wat 2 TV's het. Wat baie tel as jy kinders het.

Yolande P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande P
Saam met vriende

Ideaal vir pit stop na Mosambiek-vakansie.

Baie goeie en vriendelike diens. Skoon en netjies. Mooi area en veilig.

Christian F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian F
Besigheidsreis

Baie netjies en sentraal geleë.

Nelspruit Lodge is sentraal geleë, uiters netjies met gasvrye personeel. Die kamers is ruim met lugversorging en modern. Die ontbytarea ook uiters netjies en gerieflik en die ontbyt uitstekend. Sal enige persoon aanbeveel om die fasiliteit te gebruik en sal weer daar oornag met my volgende besoek.

Thomas D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Thomas D

Baie teleurgesteld.

Kamers is nie ten volle uitgerus nie. Te klein en decor kan baie verbeter word. Beveel aan dat ontbyt ingesluit word by verblyf. Duurder as sommige 4-ster-hotelle.

Tinus G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tinus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Wat is 'n heerlike aandete sonder wyn? Was onder die indruk dat ontbyt ingesluit was.

Elma W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma W
Gesin met tieners

Baie rustige, veilige en skoon verblyf.

Die kamer en perseel is baie skoon en netjies. Personeel is vriendelik en behulpsaam. Sal voorstel dat daar 'n klein yskas in elke kamer geïnstalleer word sodat gaste hul koeldrank of water kan koud hou.

Riette B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Riette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nooit weer nie.

Het kamer langs ontvangs gehad en dit was heeltyd raserig van mense en groepe wat inboek. Ons het paar keer gevra dat hulle ons na 'n ander kamer skuif maar alhoewel daar nog 6 ander beskikbaar was, het hulle geweier om ons te skuif.

Letitia K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia K
Gesin met klein kinders

Nelspruit Lodge. Verruklik!

Sal vir seker Nelspruit Lodge aanbeveel. Aankoms was vriendelik en behulpsaam. Kamers is gerieflik met 'n warm gevoel van omgee en ontbyt smaaklik!

Sandra L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Baie goed geleë naby sakesentrums. Vriendelike diens, skoon en netjies. Sal net graag 'n yskassie in die kamers wou hê.

Heidi V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi V
Enkelreisiger

Baie netjies, skoon en gerieflik geleë.

Sien sterre.

Clive P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive P
Gesin met tieners

Dit was uit die boeke gewees!

Dit was die beste oornag nog in my hele bestaan en sal dit regtig weer wil ervaar, mense moet kom kyk, baie moeite gedoen!

Thuanitha P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thuanitha P
Gesin met tieners

Die feit dat hulle ligging in die dorp is langs die hoofpad is ook die probleem.

Die kamer was mooi skoon en goeie kwaliteit linne. Die bed moet vervang word, mens rol na mekaar toe. As jy soos ons plaasmense is en nie gewoond aan verkeer wat heelnag raas nie is hierdie plek nie vir jou nie

Giselle D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Giselle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warning: Do not book a room at Nelspurit Lodge.

Worst experience. After arriving on a Friday afternoon to a not so friendly and disorganized receptionist we were asked to pay for our accommodation (even though we had already paid). The room we were staying in was dirty, noisy and not pleasant at all. The same disorganized unfriendly receptionist then phoned us to request that we bring our card to refund us for the double payment. Due to the windows not being able to close properly and the noise being unbearable we asked to be moved to another room. The receptionist was apologetic but more due to the fact that “she had a sore back” and “wasn’t supposed to work that day” and we were then moved. The room was an improvement but the same problem with the broken windows was evident which resulted in a sleepless night due to the very noisy busy main road. Never again, Nelspruit Lodge. You should not be an operating business with your poor customer service and shocking rooms.

Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Vanaf R870
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Webb-straat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtw7UPo7v1LA3ZfQFXrBxjyLvAfyQpCWO2KItV3xWnOC9IFEj7Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870  per nag (plek vir 2) 16 5 1 4 3 Webb Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.484690594034 30.968173574274
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!