LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nemesia Court | LekkeSlaap
+19

Nemesia Court

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fluweeltjieweg 4, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nemesia Court is in 'n sekuriteitskompleks in die hartjie van Durbanville. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat verblyf naby Durbanville MediClinic.

Verblyf word in 2 selfsorgwoonstelle gebied met slaapplek vir 2 gaste. Die woonstelle beskik elk oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis- en leefarea. Onbeperkte WiFi word ook voorsien. Elke leefarea lei na 'n lieflike balkon of patio met braaigeriewe.

Tygervallei-winkelsentrum en Cape Gate Mall is ongeveer 7 km vanaf Nemesia-hof. 'n Plaaslike winkelsentrum met 'n Pick 'n Pay, Woolworths Food, Clicks, restaurante en 'n wassery is 2 km weg. Dis ook naby 'n gholfbaan en verskeie wynroetes. Kaapstad Internasionale Lughawe, Stellenbosch en Blaauwberg aan die Weskus is ongeveer 32 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Nemesia Court
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Fluweeltjieweg 4, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nemesia Court het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fluweeltjieweg 4, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMcMYjJknfxTXC2g2Og9sm01ui040w41jcDGpzpYnISlwnqEijU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 050  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 Fluweeltjie Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.828998429944 18.662852198182
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!