LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nemesia Court | LekkeSlaap
+19

Nemesia Court

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Nemesia Court
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Brian B - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

See stars.

Izelle D - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, alles gehad wat ons nodig sou kry.

Die eenheid was baie netjies en daar was alles van eetgerei tot handdoeke en 'n sepie as jy joune vergeet het, dit was 'n aangename ervaring.

Ciska M - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Ligging is uitstekend!

Elza B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elza B
Besigheidsreis

Netjies en goed toegerus met wat nodig is vir selfsorgverblyf.

Sal dit aanbeveel vir selfsorggaste, goed toegerus. Dankie.

Karen G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Gesin met tieners

Uitstekend toegerus en beslis waarde vir jou geld.

Uitstekende verblyf vir 2 gaste. Toegerus met alles wat jy nodig het en dis net die beste. 'n Plesier om kos te maak. Die verblyf is skoon en netjies en baie gereiflik geleë. Sal dit beslis aanbeveel.

Hannelie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras met 'n baie skoon en netjiese blyplekkie.

Baie in my skik. Heerlik en stil deur die nag. Sal dit hoog aanbeveel. Baie skoon. Kon tot kaalvoet loop sonder om grillerig te voel.

Chris V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Enkelreisiger

Mees volledig toegeruste eenheid waarin ek nog ooit gebly het, 'n fees!

Eenheid baie veilig en netjies. Elke denkbare item is in die eenheid. Die Nespresso-masjien met genoeg pots is 'n wenner.

Andri M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andri M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boonste rakke.

Dis die bes toegeruste plek waarin ek nog tuisgegaan het. 100% vir netheid! Baie dankie aan die gasheer vir die ekstra tree.

Tian L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian L
Besigheidsreis

Pragtig en modern.

Nemesia Court is 'n baie gerieflike blyplek met alles wat nodig is vir selfsorg. Modern en baie skoon.

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fluweeltjieweg 4, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMcMYjJknfxTXC2g2Og9sm01ui040w41jcDGpzpYnISlwnqEijU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 2) 9 5 1 5 4 Fluweeltjie Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.828998429944 18.662852198182
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!