Nemo@Lieflappie Stilbaai See uitsig
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Tariewe word op 'n selfsorgbasis vertoon.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke en skottelgoeddoeke saam te bring.
Oor naweke mag gaste Sondae om 11:00 vertrek, mits daar geen ander aankomelinge vir dieselfde dag geskeduleer is nie.
Geen oornagbesoekers word toegelaat sonder vooraf reëling nie. Geen bykomende gaste word toegelaat nie. Die maksimum besetting is 4 gaste.
Ontbyt is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Gaste word vriendelik versoek om nie op die gras te parkeer nie. Parkering is op die sypaadjie beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Wege Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang