LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Neptune Isle Holiday Apartment | LekkeSlaap
+16

Neptune Isle Holiday Apartment

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lagoon Beach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R749 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Neptune Isle Holiday Apartment bied selfsorgverblyf in 'n sekuriteitskompleks teen die strand in Milnerton. Die kompleks is 9 km van Kaapstad se middestad en 20,5 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af.

Dié eenslaapkamerwoonstel is op die grondverdieping en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, 'n koffiemasjien en ander toebehore toegerus.

Die sitkamer langsaan het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en lei na die patio met 'n Weber-gasbraai. Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad, direkte toegang tot die strand en veilige parkeerplek.

Neptune Isle Holiday Apartment is naby die MyCiTi-bushalte, Milnerton Gholfklub en 6 km van die Canal Walk Winkelsentrum en Century City Konferensiesentrum af.

Slaapplek

’n Bespreking by Neptune Isle Holiday Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Neptune Isle Holiday Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Lagoon Beach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Neptune Isle Holiday Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R749
per nag (plek vir 2)
Vanaf R749
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Lagoon Beach-rylaan, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANXRFwEpsSKSsjpvR7ypYjJIOd2RadGY9wxnqzfLiyNueddKFNs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R749  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Lagoon Beach Drive Milnerton 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-14:00 11:00 -33.893069533854 18.482518896667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!