Neptune Terrace 7
5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 14 Da Gama Road, Neptune Terrace Unit 7, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Neptune Terrace 7 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige gebou, ongeveer 100 m van die strand in Jeffreysbaai af. Dit is die ideale basis vanwaar gaste kan ontspan en hierdie gewilde kusdorp kan geniet.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en 3 kinders en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n driestapelbed het wat bestaan uit 'n dubbelbed slegs vir kinders en 'n enkelbed slegs vir kinders. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort bo die bad en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ingeslote balkon met sitplek, 'n gasbraai en uitsigte oor die omliggende area geniet. Veilige kelderparkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos verskeie winkels en restaurante is naby. Aktiwiteite in die omgewing sluit in 'n waterpark, swem, kajakvaart, visvang en bootvaart.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Da Gama Road, Neptune Terrace Unit 7, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
14 Da Gama Road, Neptune Terrace Unit 7, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang