LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Neptunes Rest Apartment | LekkeSlaap
+36

Neptunes Rest Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 39, The Tides 33, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 730 R1 298 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Neptunes Rest Apartment is 'n ruim seefront-woonstel met slaapplek vir 6 gaste en 'n uitsig oor Sunrise-strand in Muizenberg.

Dié woonstel is op die derde verdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n beskutte stoep. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer wat 'n stort het.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof en oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en etes kan by die etenstafel met 'n uitsig oor die baai geniet word.

Die sitarea het 'n TV met DStv. Dit lei na 'n onderdakbalkon met ononderbroke uitsigte oor Valsbaai. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.

Neptunes Rest Apartment is 902 m van die strand af, 220 m van die gewilde Muizenberg Market op Sondae af en 900 m vanaf verskeie winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Neptunes Rest Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Royal-weg 39, The Tides 33, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 730
R1 730 R1 298
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 730
R1 730 R1 298
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Royal-weg 39, The Tides 33, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5oo916irHvP1NQVOrRnfhkE8MBmb4Odr3acrOelWpIvzViHzQL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 730, nou Vanaf R1 298  per nag, vir 4 mense 39 Royal Road The Tides 33 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.1036507 18.4761511
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!