LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Neptunes Terrace 44 | LekkeSlaap
+21

Neptunes Terrace 44

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Neptunes Terrace 44 is 'n woonstel in 'n sekuriteitskompleks wat net 1 blok vanaf Jeffreysbaai se hoofstrand geleë is. Dié gewilde branderplankry-bestemming gee die gevoel van 'n klein dorpie en bied ongerepte strande en uitstekende branders.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n tafel met sitplek vir 6 gaste, 'n TV met DStv en 'n gemaklike sitkamerstel. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n gasbraai. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.

Jeffreysbaai bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos swem, branderplankry, visvang, kanovaart, perdry, gholf, riviervaarte en vierwielmotorfietsroetes.

Slaapplek

’n Bespreking by Neptunes Terrace 44 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Neptunes Terrace 44
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Da Gama-weg 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Neptunes Terrace 44 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Da Gama-weg 14, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPZOJmpucWpbNU7d0FUmeLDD3YB43UWxkloeANrG2pMQao3HXgE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 14 Da Gama Road Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.0543378 24.9223505
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!