Nerina

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nerina is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp.

Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 2 slaapkamers op die eerste verdieping en die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank in die portaal. Beddegoed word voorsien.

Die kombuis is onder en is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond en gaste kan hul maaltye by die etenstafel geniet. Die leefarea het lugversorging en die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste kan hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring.

Die leefarea bied toegang tot 'n binnebraai en 'n vuurput en gaste kan in die swembadjie afkoel. Parkeerplek is beskikbaar, maar is nie onderdak nie. Die perseel is omhein om die bosvarke en vlakvarke uit te hou.

Leeupoort Vakansiedorp bied gaste die geleentheid om wild te sien wat vrylik rondloop, voëls te kyk en doendinge soos fietsry, draf, stap en wildritte te geniet. Die dorp het ook 'n gemeenskaplike swembad, winkel, drankwinkel en 'n restaurant.

Slaapplek

'n Bespreking by Nerina sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nerina gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za