LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nerina Selfsorg | LekkeSlaap
+21

Nerina Selfsorg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 7, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nerina Selfsorg is sentraal geleë in Caledon in die Overberg, net 110 km van Kaapstad af. Dié rustige verblyf is ideaal vir gesinne, sakereisigers of as oornagplek.

Daar is 2 eenhede - 'n woonstel met 2 slaapkamers en 'n oopplan-ateljeewoonstel.

Nerina-kothuis het 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dagbed in die leefarea. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Geen handdoeke word voorsien.

Die kothuis het 'n selfsorgkombuis, 'n gerieflike sitkamer en 'n TV met DStv.

Die oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed in dieselfde vertrek en bied slaapplek aan 3 gaste. Daar is 'n aparte badkamer en 'n leefarea met DStv. Die kombuishoekie is vir basiese selfsorg toegerus. Geen handdoeke word voorsien.

Die huis is net 700 m vanaf die Caledon Casino en Spa, en 200 m vanaf die Pick n Pay-sentrum.

Bring jou bergfiets en stapskoene om die roetes in die omgewing te verken!

Ander dorpe binne 'n 50 km-radius sluit Greyton, Hermanus, Stanford en Napier in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Nerina Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Nerinastraat 7, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nerina Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 7, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWWUt3VUrmJLOogSx6Timn63L5BnKOEpwiAee3i02OyDBVxh3Zu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 7 Nerina Road Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.228712 19.430933
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!