LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nerina Selfsorg | LekkeSlaap
+21

Nerina Selfsorg

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Nerina Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Wolfram K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfram K
Saam met vriende

Netjies, gerieflik en vriendelik.

Uitstekende verblyf-ervaring. Dit was skoon en netjies toe ons aankom. Aparte ingang met veilige parkering agter die hek. Die huis het ook 'n alarm. Neem net kennis dat eie handdoeke saamgebring moet word. Nerina Selfsorg is 'n klipgooi van die Pick 'n Pay en apteek en Die Woud trouvenue is slegs 5 min se ry weg. So baie goed geleë. Amelia was baie vriendelik en het ons toegelaat om effens vroeër te kon inboek om gereed te maak vir 'n troue. Ons sal weer oorbly by 'n volgende geleentheid.

Cobus Visser V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus Visser V
Besigheidsreis

Netjies, veilige parkering en vriendelike gasvrou.

Casino naby. Wynroetes om die draai. Skilderagtige dorpie.

Nerina Selfsorg's terugvoer

Goeie dag Jorika,

Baie dankie dat u Nerina Self Catering gekies het vir jul akkommodasie
Hoop ons sien jul weer in die toekoms
Mooi dag
Amelia

Nerina Selfsorg
Kate T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate T
Saam met vriende

Lovely stay, clean and tidy and spacious.

Was a lovely weekend stay. Nice self catering cottage, clean, tidy and spacious.

Elaine G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon verblyf.

Verblyf het alles wat jy benodig. Sal net verkies dat handdoeke verskaf word, aangesien ek spesiaal moes gaan koop, want al die ander verblyf vir ons vakansie van tier dae het handdoeke verskaf.

Matthew H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew H
Saam met vriende

Baie vriendelike en rustige eienaar.

Aanbeveel. Niks luuks nie maar alles word voorsien.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly, easy going home owner.

Recommended. Nothing fancy but everything you need is provided.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Zahn T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zahn T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike bed en veilig.

Gasvrou baie bot. Gevoel dat ons onmiddellik met aankoms die verskil van die geld moes betaal. Nie eens kaartfasiliteit gehad nie. Het gelukkig kontant gehad, maar my man moes toe ATM toe ry om kontant vir ons troue te trek. Geen beskuit/vars melk in kamer.

Damaris K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Damaris K

The setting is beautiful and enclosed, close to a small mall.

We enjoyed our training at this venue, however I am not sure if the host prepared for her guest, as we could not complete our breakfast because the gas was depleted. This was not nice and it then impacted on the delay in the training time.

Elton J - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elton J
Gesin met tieners

Lovely place, nice view, close to shops and restaurants.

Me, my wife and kids had a fantastic weekend.

Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nerinastraat 7, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWWUt3VUrmJLOogSx6Timn63L5BnKOEpwiAee3i02OyDBVxh3Zu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 7 Nerina Road Caledon 7230 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.228712 19.430933
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!