Net Reg
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: 10de Straat 3, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Net Reg is in die lieflike Weskusdorpie Yzerfontein geleë en bied puik verblyf wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreekplekkie vir 'n rustige vakansie.
Dié huis het 3 slaapkamers. Die eerste 2 het dubbelbeddens en en suite-badkamers, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis, ideaal vir selfsorg en het ’n stoof, yskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv in die sitkamer.
Die huis het lieflike see-uitsigte vanaf die balkon en die hoofslaapkamer, en is slegs 20 m van die see af. Daar is ook ingeboude braaigeriewe.
Hierdie huis se ligging is ideaal, naby die strand, verskeie restaurante, winkels en besienswaardighede.
Slaapplek
’n Bespreking by Net Reg sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- 10de Straat 3, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Net Reg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: 10de Straat 3, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom