Never Daunted
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Redcoat-rylaan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Never Daunted bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n pragtige tuin wat aan 'n inheemse woud grens. Dit is baie privaat en is op die Bluff-plato in Hogsback.
Die perseel het 5 vrystaande huise wat in totaal slaapplek aan tot 18 gaste bied. Die slaapkamers het 'n dubbelbed, stapelbeddens of enkelbeddens. Die badkamers het bad- en stortgeriewe.
Elke eenheid het 'n leefarea met sitplek en 'n TV, sowel as 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus is. Sommige eenhede het braaigeriewe.
Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is binne maklike bereik van die Savemore Spar, die hoofstraat en die pragtige inheemse woud.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bellina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Redcoat-rylaan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Never Daunted het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hogsback Amathole-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Redcoat-rylaan 6, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom