Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

New Hunters Moon

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbekkie Wes-straat 17, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

New Hunters Moon is in Joostenbergvlakte, net 35 km van Kaapstad af geleë, en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word in 3 suites wat elk slaapplek vir 2 gaste het, aangebied. Elke suite het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, lugversorging, 'n eetarea, platskerm-TV met DStv en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is.

Ontbyt is ingesluit en word buite onder die sambrele of in die suite bedien.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is agter geslote hekke op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n hele rits aktiwiteite in die omgewing, soos perdry, wynproe op die talle wynplase in die Paarl en Stellenbosch, verskeie toprestaurante, die Cape Garden Centre wat ??Village Square met verskeie winkels insluit en Bugz Family Play Park.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir New Hunters Moon
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Suikerbekkie Wes-straat 17, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
  • Gaste dink New Hunters Moon het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Suikerbekkie Wes-straat 17, Joostenbergvlakte, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA809d9710b327fee073a720dac9180587671d5291d87ebad82d4503003d954d6b25763f85f08601e15f6793994c4322e28103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 17 Suikerbekkie West Street Joostenbergvlakte 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.824670250009 18.727357493254