LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by New National Hotel & Conference | LekkeSlaap
+59

New National Hotel & Conference

Hotel

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 12 resensies vir New National Hotel & Conference
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.9/5
Ilze J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J
Gesin met tieners

Soos altyd het ons lekker gebly.

Ons slaap altyd oor by New National wanneer my dogter 'n besoek het by Tygerberg hospitaal, dis veilig, modern, skoon en net 7 minute se ry vanaf die hospitaal. Dis modern en baie skoon!

New National Hotel & Conference's terugvoer

Goeie dag Ilze,

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons is absoluut dankaar dat u en u dogter ons hotel skoon, netjies, modern en veilig vind.

Ons sien uit om u dogter binnekort terug te verwelkom.
Vriendelike Groete,

New National Hotel Span

New National Hotel & Conference
Ilze J - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze J
Gesin met tieners

New National Hotel is baie sentraal geleë, en baie naby aan Tygerberg Hospitaal. Ons sal beslis met ons volgende trip weer by julle oornag.

Sien sterre.

Aleesha Z - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Aleesha Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging het die ervaring onveilig laat voel.

Kamer was netjies en skoon. Die ligging van die plek was nie lekker nie, het baie onveilig gevoel en baie geraas in die strate deur die nag.

New National Hotel & Conference's terugvoer

Dear Aleesha,

Thank you for your recent stay with us.

We apologize for any inconvenience caused. We have since your visit rectified the problem.
We look forward to welcoming you back real soon.

Warm regards,

New National Hotel & Conference
Wiekus P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiekus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Ons is hartlik ontvang en het lekker gebly. Die hotel blyk onlangs oorgedoen te wees so dit is in 'n goeie toestand. Sal beslis weer daar bly.

New National Hotel & Conference's terugvoer

Dear Wiekus,

Many thanks for your recent stay with us.
We are delighted with your review. Thank you for the positive feedback. We look forward to welcoming you back real soon.

Warm regards,

New National Hotel & Conference
Jo-anne M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, skoon en behulpsame personeel.

Ek het my verblyf by New National Lodge geniet, stil area, skoon en vriendelike en behulpsame personeel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly, clean and helpful staff.

I enjoyed my stay at the New National Lodge, quiet area, clean very friendly and helpful staff.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

New National Hotel & Conference's terugvoer

Greetings Jo-anne,

Many thank you for your recent stay with us.

We are delighted with your review and so pleased that you found our service to be of a high standard. We look forward to welcoming you back real soon and will certainly share your feedback with the rest of the team.

Many thanks,
Nadine Guedes

New National Hotel & Conference
Helena C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena C
Besigheidsreis

Baie vriendelik, maar net SAPD wat nie ander huurders in ag neem met die geraas nie.

Vriendelik en baie behulpsaam. Net SAPD wat nie ander huurders in ag neem met hul geraas deur die nag nie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly but only SAPS that doesn't take other tenants in consideration with the noisiness.

Friendly and very helpful. Only SAPS that doesn't take other tenants in consideration with their noisiness through the night.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Maryna O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna O
Enkelreisiger

Baie aangenaam en netjies. Personeel besonder vriendelik.

Loopafstand van Mall. Geweerskote was saans van hotelkamer af hoorbaar.

Roxane S - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Roxane S
Saam met vriende

Friendly staff.

Breakfast was fulfilling.

New National Hotel & Conference's terugvoer

Dear Roxane,

Thank you for your recent stay with us. We are delighted to hear of your positive experience with our team and hope to continue improving our product and service.

We look forward to welcoming you back real soon.

Warm regards,
Garland - The New National Lodge

New National Hotel & Conference
Attie B - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Attie B
Enkelreisiger

Ongelukkig.

Die personeel is vriendelik. Die verblyf self was teleurstellend. Daar is geen opsie vir aandete behalwe om uit te gaan nie. Die kamer het 'n baie skerp buitelig gehad met geen block-out voor die venster nie. Die WiFi is uiters swak en ek kon selfs nie my eposse gelaai kry met tye nie.

New National Hotel & Conference's terugvoer

Dear Attie,

Thank you for your feedback and recent stay with us. We are in the process of upgrading our Wi-Fi system to fibre strength. Your feedback is valued and we will be working hard to improve the levels of service and our product.

We hope to welcome you back real soon.

Warm regards,
Garland - The New National Lodge

New National Hotel & Conference
Renette V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette V
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly, die personeel is vriendelik en hulpvaardig.

Vanaf die oomblik wat ek daar ingestap het is ek vriendelik gegroet en behandel. Navrae wat ek gehad het is dadelik geantwoord, probleme dadelik uitsorteer. Al die personeel is vriendelik en professioneel. Die diens by die ontbyt was vinnig en weereens baie vriendelik. Ek het my verblyf baie geniet en sal beslis weer daar gaan oorbly.

New National Hotel & Conference's terugvoer

Dear Renette,

Thank you for your recent stay with us.

We are delighted with that you had an excellent stay. We are working hard to keep a high standard of product and service. We will also share the positive feedback with our team and hope to welcome you back real soon.

Warm regards,
Garland - The New National Lodge

New National Hotel & Conference
Marais C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marais C
Enkelreisiger

Tevrede, geen klagtes alles daar vir naweekreisiger.

Nuwe besigheid. Nog besig met veranderinge maar geen invoed op verblyf gehad nie. Kamers wat op straat uitkyk kan dalk bietjie steurend wees, want straat besig van vroeg tot laat.

New National Hotel & Conference's terugvoer

Dear Marais,

Thank you for your recent stay with us and for your feedback. We are happy to hear that you had a pleasant stay and will certainly be working hard to improve the areas that you've mentioned.

We hope to welcome you back real soon.

Warm regards,
Garland - The New National Lodge

New National Hotel & Conference
Yvonne P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne P
Enkelreisiger

Baie vriendelik ontvang. Baie netjiese ingang sowel as kamers.

Ingang na die lodge baie netjies. Baie vriendelike personeel. Kamers baie netjies. Beste in Parow. Verder sal ek dit aanbeveel.

New National Hotel & Conference's terugvoer

Dear Yvonne,
Thank you for your review. We look forward to welcoming you back soon.
We'd like to offer you a free Lunch voucher for your next stay.
Warm regards,
Chris Banda
The New National

New National Hotel & Conference
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R910
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R910
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 69 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 352, Parow-Oos, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2da7c79355573f6160c422992765aef8734ce3eadec2ecc740739016558d56daa7c640cf93e30994e65aa607185c5642890b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R910  per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 352 Voortrekker Road Parow East 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -33.903249472312 18.60326861924
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!