- 220 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Victoria Road, Pioneer Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
African Sky Hotels - Newcastle Inn is in die hartjie van Newcastle se middestad. Dit bied 'n kontemporêre herbergervaring met 'n rits moderne geriewe en het 'n aanloklike en verwelkomende atmosfeer.
'n Verskeidenheid smaakvolle kamers is beskikbaar en gaste kan kies tussen dubbelbeddens of koninggrootte-beddens. Die en suite-badkamers van elke eenheid het of 'n verfrissende stort of 'n lekker bad. Elke kamer het ook lugversorging, WiFi, satelliet-TV en 'n telefoon. Komplimentêre koffie en tee word elke oggend bedien.
Daar is 'n rits geriewe op die perseel insluitend 'n restaurant met heerlike maaltye, 'n gerieflike kamerdiens-aanbod, en 'n ontvangstoonbank met 24 uur-bystand. Gaste kan aan 'n buffet, Kontinentale of volledige Engelse of Ierse ontbyt smul en verfrissende drankies word by die kroeg bedien. Newcastle Inn bied ook verskeie ander geriewe insluitend 'n fiksheidsentrum, gratis en privaat parkeerplek, 'n swembad, tuin en gemeenskaplike sitarea.
African Sky Hotels - Newcastle Inn is naby vername besienswaardighede insluitend die Newcastle Skougronde, Chelmsford Natuurreservaat en die Majuba Slagveld.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Victoria Road, Pioneer Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gaste dink African Sky Hotels - Newcastle Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Victoria Road, Pioneer Park, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 220 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang