Newington Place
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 126
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Maryke G - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Newington Place se terugvoer
Goeie middag Maryke
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, hoop ons sien jou weer
Franco B - Nov 2020
Algehele gradering
Never again.
Elize V - Okt 2020
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Eddie O - Mrt 2019
Algehele gradering
Mooi gebou en kamer, maar ligging is nie lekker nie.
Newington Place se terugvoer
Beste Eddie,
Dankie dat jy tyd geneem het om jou verblyf te evalueer. Ons waardeer u insette.
Ons personeel woon op die eiendom, en is byderhand as daar iets nodig is.
Ons bedank u omdat u by ons gastehuis tuisgegaan het en sien daarna uit om u weer vir 'n volgende besoek te verwelkom.
Vriendelike groete,
Rose
Reta S - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik, die beste.
Newington Place se terugvoer
Beste Reta,
Dankie dat jy tyd geneem het om jou verblyf te evalueer. Ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf geniet het.
Ons sien daarna uit om u weer te akkommodeer.
Groete,
Rose
Tania L - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderlik en vriendelik!
Newington Place se terugvoer
Dankie dat u u verblyf by ons gastehuis hersien het. Dit was 'n plesier om julle albei te ontmoet. Ons sien uit daarna om u in die toekoms te akkommodeer.
Vriendelike groete,
Rose
Willem V - Mrt 2018
Algehele gradering
Loved staying at Newington Place. Ideal spot close to St Georges Hospital!
Newington Place se terugvoer
Thank you for reviewing our guest house.
We are very pleased to hear that you loved staying at Newington Place.
We look forward to accommodating you in the future.
Warmest regards,
Rose
Tammy S - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Newington Place se terugvoer
Dankie vir u hersiening van ons gastehuis, ons waardeer u kommentaar. Ons sien uit daarna om u in die toekoms te akkommodeer. Vriendelike groete
Rose
Thivhalitshi N - Des 2017
Algehele gradering
Good place to relax.
Newington Place se terugvoer
Afternoon Thivhalitshi,
Thank you for taking the time to review our guest house, it was a pleasure hosting you and your friends.
We look forward to accommodating you in the future.
Have a peaceful Christmas and Blessed New Year.
Kind regards,
Rose
Chris C - Nov 2017
Algehele gradering
Newington Place is okay, but we felt expensive for what you get.
Hester S - Mei 2017
Algehele gradering
Personeel vriendelik en baie behulpsaam. Akkommodasie was baie netjies. Het dit baie geniet.
Newington Place se terugvoer
Afternoon Carel,
Thank you for taking the time to review our guest house.
It was a pleasure meeting and accommodating you.
We look forward to your next visit.
Kind regards
Rose
Leanne D - Apr 2017
Algehele gradering
Beautiful serene place. Home away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, kalm plek. Huis weg van die huis af.
Sal definitief terug wees. Baie skoon en netjies. Stil area. Vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Newington Place se terugvoer
Thank you for taking the time to review our guesthouse.
It was a pleasure hosting you and your partner.
We look forward to accommodating you in the near future.
Kind regards,
Rose
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newingtonstraat 13, Richmond Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap