Newington Place
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newingtonstraat 13, Richmond Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Newington Place Gastehuis is in Newingtonstraat in Richmond Hill, langs 'n boomlaning en naby heelwat historiese geboue. Hierdie skilderagtige buurt is na aan die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth), net 'n paar strate van die N2 af wat gerieflike toegang tot die baai bied.
Die gastehuis bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies - 5 ruim slaapkamers in die hoofhuis, of meer private verblyfopsies in die tuin wat ons selfsorg-gesinskothuis en nog 'n aparte kamer insluit. Al die kamers kyk oor die lieflike tuin uit en het platskerm-TV's. Kamers word daagliks skoongemaak en van vars linne en handdoeke voorsien.
Die hoofhuis het 'n kombuis, sit- en eetarea waar jy 'n drankie voor aandete kan geniet of op 'n sagte rusbank kan agteroorsit. Buite is 'n groot gemeenskaplike swembad, ingeboude braai, opelug-kroeg en 'n dek wat oor die tuin uitkyk. Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan ontbyt versoek of 'n entjie gaan stap om die verskeidenheid restaurante in die buurt te verken.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 126
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Newingtonstraat 13, Richmond Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Newington Place het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Richmond Hill Gqeberha (Port Elizabeth) SSB Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newingtonstraat 13, Richmond Hill, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap