Newlands Peak 427B
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Thicket Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Newlands Peak 427B is 'n kontemporêre selfsorgvakansiewoonstel in die hartjie van Nuweland en dit is perfek vir 2 gaste wat op soek is na rustige verblyf met 'n asemrowende berguitsig.
Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n lessenaar, gemaklike sitplek en 'n TV, asook WiFi.
Buite is daar 'n privaat balkon met sitplek en gemeenskaplike geriewe, insluitend 'n swembad, plek vir sonbaai en 'n gimnasium.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Xolani Geverifieer
Eiendomme 28
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Thicket Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Thicket Street, Newlands, Cape Town, 7700, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang