Newrow Manor
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Jané Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Phialetta D - Des 2023
Algehele gradering
Pure plaas in die dorp met baie ruimte!
Newrow Manor se terugvoer
Liewe Phialetta! Altyd lekker om te hoor! Ek hoop julle kom kuier sommer gou weer!
Mickey S - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike ruim huis, ideaal vir paar vriende vir naweekwegbreek.
Newrow Manor se terugvoer
Dearest Mickey!
So happy you had a good time. Thank you for the kind rating, it is much appreciated! You are welcome back anytime!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Newrow-straat 1w, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom